Slegs as dit hoogsomer is sak die son so ver wes dat dit die NG kerk Philippolis deels van voor verlig laatmiddag.  Dié kerkgebou, 'n nasionale gedenkwaardigheid, aan die bo-punt van Voortrekkerstraat (vroeër Kerkstraat) bied sitplek vir 1 000 mense.  Foto:  Jens Friis