Friday, July 17, 2009
Hier het Olive gewoon in De Aar
DE AAR. 'n Blaarlose boom gooi sy geraamte-skaduwee teen die Schreiner-huis in De Aar. Olive Schriner, die bekende Suid-Afrikaanse skrywer en feminis, het tussen 1907 en 1913 in dié Noord-Kaapse dorp gewoon. Die huis waar sy haar boek Woman in Labour geskryf het, huisves deesdae 'n huisrestaurant. Foto: Jens Friis
Tipies Vrystaat
Subscribe to:
Posts (Atom)