DE AAR. 'n Blaarlose boom gooi sy geraamte-skaduwee teen die Schreiner-huis in De Aar. Olive Schriner, die bekende Suid-Afrikaanse skrywer en feminis, het tussen 1907 en 1913 in diƩ Noord-Kaapse dorp gewoon. Die huis waar sy haar boek Woman in Labour geskryf het, huisves deesdae 'n huisrestaurant. Foto: Jens Friis