1.  Die  “Hajj” is ‘n pelgrimstog na watter stad?
A.   Mekka   B.  
2.   Hierdie is ‘n legendariese kontinent wat in die see verdwyn  het.
A.   Antarktika   B.  Atlantis    C.  Arktika
3.   Duisende skattejagters het in die 16de en 17de eeu na hierdie  legendariese goudstad kom soek in Suid-Amerika.
A.   Egoli   B.  Eldorado    C.  
4.   
A.   Huskies       B.  Kamele        C.  Olifante
5.  Wie  het die hoofrol vertolk in “Lawrence of Arabia” (1962)?
A.   Peter O’Toole   B.  Frank Sinatra   C.   James Dean
6.  Luke  Skywalker probeer prinses Leia red in watter film (1977)?
A.   Lawrence of 
7.  The  Motorcycle Diaries is gegrond op dié persoon se motorfietsrit deur Suid-Amerika  in die 1950’s.
A.  Che  Guevara   B.  Evita Peron    C.  Darth  Vader
8.  Wie  het die eerste motorband ontwerp in 1888?
A.   Thomas Edison   B.  John Dunlop    C.  David  Livingstone
9.   Hierdie Venesiese handelaar het in die 13de eeu na 
A.  Jan  van Riebeeck   B.  Vasco da Gama   C.   Marco Polo
10.  Wie  was die eerste seevaarder om van Europa na Indië te vaar rondom die Kaap van  Goeie Hoop?
A.   Bartholomeus Dias   B.  Vasco da Gama   C.   Simon van der Stel
11.   Hierdie Britse kartograaf was die eerste Europeër om voet te sit op  
A.   James Cook   B.  Christopher Columbus   C.   George Irving
12.  Hy  was ‘n Skotse sendeling wat Afrika deurkruis het met onder meer die doel om die  oog van die Nyl te vind.
A.   David Livingstone   B.  Sir Ernest Henry Shackleton   C.   Charles Dickens
13.   Watter land het 732 voertuie per 1 000 inwoners – die meeste ter  wêreld?
A.   VSA   B.  
14.   Watter land se inwoners reis die verste trein per persoon per  jaar?
A.   China   B.  Noorweë    C.  
15.   Watter land het ‘n spoorlynstelsel van 233 800 km – die langste ter  wêreld?
A.   Rusland   B.  VSA    C.  Brasilië
16.   Hierdie Karavaanroete tussen 
A.   Sy-roete  B.  Koffie-roete   C.   Tee-roete
17.     Hierdie bekende Romeinse pad het  van Rome tot in Brindisium gestrek.   
A.  Via  Roma   B.  Via Caesar    C.  Via  Appia
18.  Wie  was die skrywer van “The Adventure’s of Huckleberry Finn”?  
A.   J.R.R. Tolkien  B.  Geoffrey Chaucer  C.   Mark Twain
19.  Wie  was die eerste om in 1909 oor die Engelse Kanaal te vlieg?
A.   Orville Wright   B.  Wilburg Wright   C.   Louis Blériot
20.   Watter maatskappy beoog ruimtereise vir toeriste?
A.   Concorde   B.  Virgin Glactic   C.   Air 
21.  In  watter jaar het sir Edmund Hillary en Tenzing Norgay die eerste geword om tot  bo-op Mount Everest (8 848 m) te klim?
A.   1933   B.  1953    C.  1973
22.  Wie  het “Come fly with me” gesing?
A.   Frank Sinatra   B.  Chuck Berry    C.  Deep  Purple
23.  Wie  het “Leaving on a jet plane” bekend gemaak?
A.   Peter, Paul and Mary   B.  Kraftwerk    C.  U2
24.   Twaalfduisend jaar gelede het het mense migreer van Asië na  Noord-Amerika.  Die Bering-landbrug van 1  600 km verbind Siberië met …
A.   Groenland   B.  
25.  Wat  was die naam van die hond wat in 1957 die eerste geword het om die ruimte  ingestuur te word?
A.   Laika   B.  Lassie    C.  Boney
26.  In  watter jaar het Yuri Gagarin die eerste geword om die ruimte in te  vaar?
A.   1941   B.  1951    C.  1961
27.  Wie  is Valentina Tereshkova?
A.   Eerste vrouemotorbestuurder    B.  Tennisspeler   C.   Eerste vrou in die ruimte
28.  In  watter jaar het die eerste maanlanding plaasgevind?
A.   1949   B.  1959    C.  1969
29.   Waarvoor het Dennis Tito in 2001 bekend geword?
A.   Eerste ruimtetoeris   B.  Eerste blinde om rondom aarde te seil.  C.   President van Nigerië
30.  Wie  het “Do you know the way to 
A.   Willie Nelson   B.  The Monkees    C.  Dionne  Warwick
ANTWOORDE: 
1.  A    2.   B     3.   B     4.   C    5.   A    6.   C    7.   A    8.   B     9.   C    10.   B
11.  A  12.   A  13.   C  14.   C  15.   B   16.   A  17.   C  18.   C  19.   C  20.   B
21.  B   22.   A  23.   A  24.   B   25.   A  26.   C  27.   C  28.   C  29.   A  30.   C
