Toeriste wil graag hul koppe neerlê in dieselfde beddens (of minstens dieselfde hotelle) as die sterre.
En daarom beplan reisoperateurs toenemend hul toere hiervolgens.
Só floreer The Norfolk Hotel in
Ek is nie met die sterre gepla nie, maar moet erken ek loer graag waar die celebs uitspan, want dit bied uitstekende vakansie-idees.
Nes Jean Cocteau het ek na my asem gesnak toe ek sien hoe lyk die Franse
Soos koningin
En op
By sommige stadshotelle stap mens bloot verby, maar dis nietemin interessant om te weet Hugh Grant het ‘n draai gemaak by die Londense Ritz in “Notting Hill”.
Richard Burton en Elizabeth Taylor het passievolle nagte deurgebring in
In ‘n Berlynse paleis (deesdae die Adlon Hotel) is Greta Garbo “gebore”. ‘n Maaltyd hier is ‘n belewenis, want die eetkamer kyk uit op die bekende Brandenburghek en die eertydse Muur.
En in
In “Hotel Stories” vertel Francisca Matteoli dat die bekendes nogal bisarre eise
Salvador Dali het gereeld gebly in die Meurice Hotel in Parys. Dié surrealis was hoogs ontsteld toe hy merk sy gunsteling kamer se toiletsitplek is vervang. “Wat het gebeur met Alfonso se troon?”, wou hy weet. Die hotelbestuurder kon nie anders as om die oud, verslete houtsitplek te herinstalleer nie.
Personeel van die Portobello Hotel in Londen moes in 1979 muise gaan soek by troeteldierwinkels vir Alice Cooper se onversadigbare luislang. Die ronde bed wat spesiaal vir Cooper bestel is, is steeds in Kamer 16, nes die antieke bad waarin sy slangetjie gesluimer het.
Helaas
Ook was daar die keer in
By die Royal Livingstone in Zambië het ek g’n celeb gesien nie, maar wel soos een gevoel. Terwyl jy langs die hotelswembad bak stort die waters van die
Vir die jare wat kom wag daar reeds ‘n magdermenigte hotelle op my wenslysie. Hemingway se retreat by die Ambos Mundos Hotel in
Al Capone het sy laaste dae in ‘n hotel in
Dis jammer ‘n menselewe is kort, en die rand weinig werd.