Thursday, February 16, 2012

Wagter hier welkom


WAGTER HIER WELKOM: Oorweeg jy dit om met jou troeteldiere op vakansie te gaan, maar weet nie waar hulle welkom is nie? Skaf dan The South African Pet-Friendly Directory aan of loer by www.petfriendly.co.za. Troeteldier-vriendelike blyplek wat in diƩ boek vermeld word is onder meer op Upington, Keimoes, Augrabies en Norvalspont. Hier steek mnr. Niel de Leeuw en 'n energieke Tena 'n bergstroom oor in die berge bokant Rhodes. Foto: Jens Friis